WGO sê nuwe Omikron-variant is nog nie bron van kommer

Die Wêreldgesondheids-organisasie sê al het dit ‘n vinniger verspreiding van die nuwe re-kombinante variant van die Covid-virus begin sien, is die variant nog nie ‘n bron van groot kommer nie. Die variant, bekend as XE, is ‘n re-kombinant van die Omikron-variante BA-punt-1 en BA-punt-2 en is in verskeie lande regoor die wêreld opgemerk. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …