Wet op kubermisdaad amper gereed
Kubermisdaad is steeds in die nuus en bly ‘n uitdaging in die land. Daar is talle gevalle van aanlynmisdaad en bedrog en slenters neem die voortou. Die inligtingsminister Emma Theofelus sê die regering is druk besig met die kubermisdaad-wetsontwerp wat amper voltooi is.