West Coast Safety Initiative gaan sorg vir veiligheid by kus

Met die feesseisoen in ons midde, word pogings deur verskillende maatskappye en groepe aangewend om die veiligheid van Namibiërs te verseker. Aubrey Oosthuizen van die West Coast Safety Initiative, sê aan Kosmos 94.1 Nuus hulle staan aan stuur vir die veiligheid van Namibiërs wat kus toe gaan.