WesBank in die sop oor beweerde bedekte rassisme

ActionSA sê hy het ʼn amptelike klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien om WesBank te ondersoek na bewerings dat swart kliënte volgens ʼn spesifieke stelsel te veel betaal. Wesbank verwerp bewerings van diskriminasie teen klante op grond van ras, geslag of ouderdom. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê hulle kan nie die bank se bedekte rassisme verdra nie: