Wes-Kaap vorder fluks om bejaardes in te entJune 23, 2021

Die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling sê tot en met 22 Junie het die aantal inwoners in tehuise vir bejaardes in die Wes-Kaap wat van Covid-19 herstel het, tot meer as 2 700 gestyg. ‘n Woordvoerder, Joshua Chigome, sê byna 30 000 mense is in tehuise vir bejaardes in die provinsie as deel van Fase 2 van die inentingsverspreidingsprogram ingeënt.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *