Werkloosheid van SA se jeug onder die loep

Die Opleidingsowerheid vir Vervoeronderwys in Suid-Afrika stel sy veldtog, Bemagtig die Jeug, tot Saterdag in Vryheid, KwaZulu-Natal, bekend. Dit is deel van ‘n poging om ʼn bydrae te lewer om die land se hoë werkloosheidsyfer aan te spreek. Die woordvoerder van die owerheid, Sabelo Mbuku, sê die veldtog is daarop gemik om die jeug aan werklike sake-ervarings bloot te stel om die nodige vaardighede vir die arbeidsmark te ontwikkel: