Werkgewers-vereniging soek nie 4-dae werksweek nie

Die Namibiese Werkgewers-vereniging het sy kommer uitgespreek oor die voorgestelde vier-dg werksweek wat voorgestel word. Pulse HR Network sal volgens wat berig word, ‘n proeflopie in April uitvoer. Die president van die vereniging, Henry Bruwer, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.