Weerkenner voorspel swaar reën vir dele van Namibië

Volgens weerkundiges bevat ‘n laagdruk-kompleks in die Weste wat verbind is met die Inter-tropiese Konvergensiesone in die Ooste winde wat swaarder of meer verspreide reën oor sy gebied sal veroorsaak. Donderbuie sal vanaand na dele van Namibië versprei. Die bekende weerkenner en boer van Aranos, George van der Merwe…