Weerkenner voorspel positiewe reënseisoen vir Namibië, terwyl dit sous in Windhoek

Dit sous tans in die hoofstad, met berigte dat ‘n winkelsentrum oorstroom. Dit is maar net die begin van ‘n goeie reënseisoen wat vir Namibië voorspel word. Só sê meteoroloog, professor Willem Landman, wat verbonde aan die Universiteit Pretoria is. Hy sê die voorspelling vir Namibië is baie optimisties, weens die La Nina-verskynsel. Professor Landman gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

https://iframe.iono.fm/e/1263379