Weerkantoor: Warmer naweek, koue kom Maandag

Volgens die Namibiese weerkantoor sal dit hierdie naweek warm wees en dan kom die koue weer vanaf Maandag. Koue arktiese lug sal volgende week verder noord versprei. Saai- en kleinveeboere word aangeraai om die nodige voorsorgmaatreëls teen die koue te tref. Kosmos 94.1 Nuus het met Richard Nashikaku, weerman van die Namibië Meteorologiese Diens, gesels…