Weerkantoor sê oor reën wat voorgekom het, en daar kom nog

Sosiale media is propvol plasings met riviere wat loop, panne wat vol is en donker wolke op die horison. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor vir die jongste. Die goeie nuus is dat die stelsel nog sal voortduur.