Watse ramptoestand? Die ANC het dit dan self veroorsaak?

Die voormalige statistikus-generaal, Pali Lehohla, sê om ʼn Nasionale Ramptoestand te verklaar gaan nie bydrae om die land se elektrisiteitskrisis op te los nie. Hy beskuldig die ANC daarvan dat hy nalatig is met Eskom en sê die stap gaan hulle nie help om beter te doen as tot dusver nie. Lehohla glo die party het genoeg mag om daadwerklik en doeltreffend op te tree ten opsigte van beurtkrag: