Watervoorsiening vorder goed in Omaheke

Die Omaheke-streeksraad vorder met die konstruksie van ‘n 60 kubieke meter watertoring in Eiseb 10. Na verwagting sal die projek ter waarde van byna 2 miljoen Namibiese dollar einde Junie vanjaar voltooi wees. Tauno Iileka, senior skakelbeampte van die streeksraad, gee terugvoering aan Kosmos 94.1 Nuus oor die vordering van die projek.