Waterinfrastruktuur in die buurland wek groot kommer

Die 2023-Tussentydse Blue Drop Watch-verslag benadruk kommerwekkende toestande in Suid-Afrika se waterinfrastruktuur. Die verslag het bevind sowat 50 persent van waterstelsels wat in verskeie munisipaliteite getoets is, voldoen nie aan nasionale standaarde vir drinkwater nie. Bykomende onafhanklike toetse wat in Johannesburg, Kaapstad, Durban, Pretoria en Gqeberha gedoen is, toon oor die algemeen die water is veilig en van hoë gehalte, terwyl daar in Kaapstad en Bloemfontein ‘n paar probleme was. Sean Phillips van die Departement van Water en Sanitasie sê húlle verslag het egter nie enige probleme in daardie twee gebiede gevind nie: