Wat weet Masisi…?

Weet Botswana se president iets wat ons nie weet nie? Die Engelse dagblad, The Namibian, het ‘n video gedeel waar die president van Botswana, Mokgweetsi Masisi, die Namibiese finansminister, Ipumbu Shiimi aan President Cyril Ramaphosa voorstel as die inkomende adjunkpresident van Namibië…