Wat maak die SANDF in die DRK?

ActionSA sê hy soek duidelikheid van die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, oor die ontplooiing van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die weermag se bedrywighede as deel van die Suid-Afrikaanse sending in die DRK, word glo aan operasionale risiko’s bloot gestel weens haglike omstandighede. Mohammed Rafeek Shah van ActionSA, sê die SANW se ontplooiiing laat ‘n paar ernstige vrae ontstaan: