Wapenverkope aan Rusland… regstryd broei in buurland

‘n Regstryd is aan die broei tussen opposisiepartye en President Cyril Ramaphosa. Die DA het onderneem om regstappe in te stel indien ‘n onafhanklike paneel wat ondersoek instel na bewerings van die regering se wapenvoorsiening aan Rusland se bevindings weerhou word van die publiek. Die Organisasie teen Belastingmisbruik het ook ingeweeg en gewaarsku teen die gevolge van die verberging van inligting. Die uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra deursigtigheid en aanspreeklikheid in die saak: