Vyfde vlaag voor die deur in SA
Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê dit lyk asof die buurland se vyfde Covid-19-vlaag voor die deur is. Die aantal aktiewe gevalle het die afgelope week skerp toegeneem van 15 000 tot 39 000. Phaahla sê die land is in die vyfde vlaag wanneer daar sewe agtereenvolgende dae meer as 6 200 gevalle per dag aangemeld word: