Vuurwerke in Drakenstein-munisipaliteit verbodeNovember 3, 2021

Die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê niemand mag binne sy grense vuurwerke afvuur of toelaat dat dit afgevuur word nie. ‘n Woordvoerder, Riana Geldenhuys, sê die raad wil dit op inwoners se harte druk voor die viering op 5 November. Sy sê die polisie en wetstoepassers sal beslag lê op vuurwerke wat onwettig in enige iemand se besit is. Diegene wat die verbod oortree, sal beboet word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *