Vroue en digitale bemagtiging moet aandag kry – minister
Die adjunkminister van inligting, Emma Teophelus sê digitale geletterdheid moet verder in Namibië ontwikkel word met ‘n spesiale klem wat geplaas word op Namibiese meisies en vroue. Die vaardighede is nodig om meisies en vroue te ontwikkel en geleenthede te bied in loopbaan keuses.