Vraag na huur-eiendomme kan inflasie opstoot

Inflasie is in die nuus met Namibië se Augustus-syfer op 4,4 persent ingekom het. Dit bring verligting aan huishoudings, maar, sommige ekonome het kommer oor neigings in die medium-termyn, veral in verband met die vraag na huur-eiendomme. Cirrus-ekonoom Robert McGregor verduidelik.