Voortslepende SA-kragkrisis is oor gebrek aan politieke wil
Die African Transformation Movement sê hy is diep bekommerd oor die buurland se verslegtende energiekrisis en die uitwerking daarvan op die ekonomie en landsburgers. Kenners waarsku die krisis sal vererger indien bykomende kapasiteit nie by die netwerk gevoeg word nie. Dit is veral moontlik indien Eskom se steenkoolkragstasies se energie-beskikbaarheidsfaktor verder afneem. Die beweging se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die kern van die energiekrisis is die gebrek aan politieke wil: