Von der Leyen benoem vir tweede termyn

Leiers van die Europese Unie het Ursula von der Leyen van Duitsland vir ‘n tweede termyn van vyf jaar as president van die Europese Kommissie benoem. Hulle het by ‘n beraad in Brussel ook die voormalige Portugese premier Antonio Costa benoem as voorsitter van die Europese Raadsvergaderings en Estland se eerste minister Kaja Kallas as die volgende hoof van buitelandse beleid. Von der Leyen verwelkom haar benoeming: