Von der Leyen beloof ‘n gematigde Europa

Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, wat vir ‘n tweede termyn wil dien, sê alle partye in Europa streef na ‘n sterk en doeltreffende vasteland. Haar European Peoples Party gaan waarskynlik die meeste stemme in die Europese Parlement verkry naamlik 189, gevolg deur die Sosialiste en Demokrate met 135, en Renew Europe met 83. Von der Leyen sê die verkiesing het getoon ‘n stabiele Europa is noodsaaklik: