Volhoubare benutting van Nam-woude in die soeklig
Die Hanns Seidel-stigting Namibië en die Woestyn-navorsingstigting bied op 20 September ‘n konferensie in die hoofstad oor die Bevordering van Volhoubare Bosbestuur-projek in die Zambezi en Kavango-streke aan. Die streke se woude word geplunder weens onwettige hout-oeste en daar is onlangs wyd berig daaroor met moratoriums ingestel is. Bruce Liswani, projek-assistent by die stigting, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…