Voices for Choices: Namibië is agterweë met wetgewing oor haatspraak

Die stof het nog nie gaan lê oor die sanger en aktivis Steve Hofmeyr se uitlatings oor die LGBTQ+ gemeenskap nadat die SA Menseregtekommissie hom beboet het nie. In reaksie daarop het die voormalige Namibiese ombudsman, advokaat, John Walters, gesê hy stem saam dat Hofmeyr haatspraak gepleeg het, maar gesê in Namibië is nie wetgewing teen haatspraak nie. Ndilokelwa Nthengwe van Voices for Choices het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê daar moet nog baie in Namibië gedoen word …