Voertuigverkope weer effe beter in JunieJuly 14, 2021
Voertuigverkope het in Junie vanjaar met 6,3 persent om ‘n maandgrondslag en 9,9 persent op ‘n jaargrondslag gegroei. Ekonome meen die syfers is steeds redelik swak en die groei moet gesien word in die lig van die inperkings wat verlede jaar van krag was, soos Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad verduidelik.