Voertuig is nie op standaard nie – Toto Wolff

Mercedes se Formule Een-baas, Toto Wolff, het erken die begin van die seisoen was vir die span baie moeilik. Beide Lewis Hamilton en George Russell is uit die Australiese Grand Prix, wat die Sive Arrows ná drie wedrenne vyfde op die vervaardigerspunteleer gelaat het. Die sewemalige wêreldkampioen, Hamilton, het met enjinprobleme onttrek, terwyl Russell op die voorlaaste rondte ‘n ongeluk gemaak het. Wolff sê dit is duidelik dat die motor se werkverrigting tans nie op standaard is nie: