Voermeester sê oor bepalings van ru-voer invoere vanuit SA
Die bepalings rakende die invoer van ru-voer vanuit Suid-Afrika sluit in ‘n vier-maande wagperiode voor dit plaaslik benut kan word. Dit is na die buurland sy bek-en-klouseer-vrye status verloor het. Daar is talle ander bepalings ook wat dinge moeilik maak veral nou met die droogte waar invoere broodnodig is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jaco Labuschagne, die besturende direkteur van Voermeester, wat verduidelik.