Voëlgriep in die Wes-Kaap – ergste is verby

Dit wil voorkom asof die ergste van die Wes-Kaapse voëlgriep-uitbreking verby is met owerhede wat sê die situasie is onder beheer en die vrektes neem af. Die woordvoerder van die provinsiale regering James-Brent Styan het meer…