Voedselsekerheid is prioriteit in Kavango Oos

Die bekende Operasie Werengendje in die Kavango-Oos-streek is nou herdoop na Operasie Njambi wat steeds in dié streek voortduur. Die doelwitte van Operasie Njambi is om te verseker dat genoeg voedsel vir die land geproduseer word om honger te verminder, armoede te verlig en voedselsekerheid te bring. Kavango-Oos se streeksgoewerneur, Bonifatius Wakudumo, verduidelik hoe die operasie werk.