Voedsel en die klimaatNovember 2, 2021

Klimaatsverandering kan voedselbeskikbaarheid ontwrig, toegang tot kos verminder en ‘n impak op voedselkwaliteit hê. Verwagte temperatuurverhogings, verandering in reënvalpatrone en ekstreme weer, en verminderde beskikbaarheid van water, kan lei tot verlaagde landbou-produktiwiteit. Mildred Kambinda, adjunk-uitvoerende direkteur in die landbouministerie, verduidelik hoe klimaatsverandering ‘n impak op voedselproduksie kan hê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *