VN se klimaathoof bepleit finansiële oplossings vir klimaat

Die Verenigde Nasies se klimaatshoof, Simon Stiell, sê leiers van die wêreld se grootste ekonomieë het hulle verbind om finansiële hervorming te bevorder om sterk klimaatsoptrede binne alle lande se bereik te plaas. Besprekings oor die behoefte om klimaatsfinansiering vinnig en aansienlik op te stoot, het deel gevorm van die COP29-beraad in Azerbeidjan se hoofstad, Baku. Stiell sê lande moet baie vinniger beweeg na ʼn skoon-energie en klimaatbestande wêreldekonomie: