Vlugtelinge het hulle eie Olimpiese span

Die VN se vlugteling agentskap het weer die jaar ‘n Olimpiese span wat uit vlugtelinge bestaan en in Tokio sal meeding. Die eerste span van so ‘n aard het reeds in 2016 aan die Spele deelgeneem. Kenners meen dit bied groot ontvlugting vir mense wat ontwortel is deur geweld en ander rampe. Die Namibiese Minister van Sport, Agnes Tjongarero het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…