Vlugramp sterftes bekend gemaakJuly 18, 2023
Die Erongo-polisie het die sterftes in die helikopter-ramp aan die kus bekend gemaak. In sy verslag sê die mag Jacques Jacobs, 54, was ‘n deurwinterde vlieënier en instrukteur. Saam met hom aanboord was lugvaartingenieur Dirk von Weidts, 29. Die polisie sê nadoodse ondersoeke moet nog uitgevoer word. Inspekteur Ileni Shapumba het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.