Vliegtuig stort in DRK neerJune 16, 2021
Nuusagentskappe berig dat ‘n vliegtuig naby die Kavamu-lughawe in die Suid Kivu-provinsie in die oostelike dele van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die vliegtuig het opgestyg by Kavumu en het kort daarna neergestort. ‘n Radiostasie in die gebied het volgens berigte getwiet dat drie persone dood is. Geen verdere inligting is op hierdie stadium bekend nie.