Vitol mag Engen koop, sê kommissie

Die Namibiese Mededingingskommissie het besluit die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, kan voortgaan, op voorwaarde dat sommige diensstasies gediversifiseer word. Dit beteken dat die plaaslike Vivo Energy en sy Shell handelsmerk, Engen kan oorneem. Die kommissie het verskeie konsultasies in die verband gehou asook ‘n konferensie wat einde September plaasgevind het. Kosmos 94.1 Nuus het met Johannes Ashipala, direkteur van die samesmeltings- en verkrygings-afdeling by die Namibiese Mededingingskommissie, gepraat oor die besluit.

Op ‘n vraag wat dit beteken, antwoord hy: