Visverbruikersdag op Katima Mulilo gevier
Die 11de Nasionale Visverbruiksdag word op 28 September by Katima Mulilo in die Zambezi-streek gehou. Die National Fish Consumption Promotion Trust en die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het in 2012 begin om visverbruik op streeksvlak te bevorder. Sedertdien oor die jare is die projek in tien streke van stapel gestuur. Die trust samel ook jaarliks fondse in vir opvoedkundige ontwikkeling met die visserybedryf wat bydra tot kwaliteit onderwys vir leerders. Die Zambezi-streekgoewerneur, Lawrence Sampofu het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…