Viktor Hovland vat die FedEx-beker

Viktor Hovland van Noorweë het na ‘n stryd  teen die Amerikaner Xander Schauffele in die laaste ronde die Toerkampioenskap en FedEx-beker-titel by East Lake in Atlanta ingepalm. Die 25-jarige speler het in sy ronde van 63 sewe voëltjies behaal en die week op 27 onder afgesluit.  Hy is nou die derde jongste FedEx-beker-kampioen in die geskiedenis. Schauffele moes met die tweede plek tevrede wees met sy landgenoot, Wyndham Clark, derde op 16 onder. Hovland, wat 335 miljoen Namibiese dollar huis toe neem, sê hy het ‘n goeie wedstrydplan vir die laaste dag gehad: