Vierkamp – neem virtueel deel!November 2, 2021

Die organisasie Active Bodies Sports Development in Kaapstad bied die naweek hul tweede virtuele fondsinsameling-vierkamp aan. Die organisasie se voorsitter, Abbas Harris, sê die vierkamp kan op 6 en 7 November enige plek in die wêreld voltooi word en is geskep as ‘n platform om welsynsorganisasies te ondersteun:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *