Vierde fase van Presidensiële Jeug Werkverskaffing-inisiatief in Oos-Kaap uitgestel

‘n Lid van die Oos-Kaapse Departement van Onderwys, Mahlubandile Qwase, het verskoning gevra vir die oponthoud in die verwerking van aanstellings in die vierde fase van die Presidensiële Jeug Werkverskaffing-inisiatief. Dit is weens die onlangse staking in die staatsdiens. Die departementele woordvoerder, Vuyiseka Mboxela, versoek kandidate en skole wat onlangs dokumente ingedien het vir aanstellings, om geduldig te wees terwyl daar deur die agterstand gewerk word: