VF+ sluit ook aan by eenheidsregering

Die VF Plus het gistermiddag aangekondig hy het besluit om by die regering van nasionale eenheid aan te sluit saam met die ANC, DA, IVP, PA, GOOD en PAC. Die partyleier Pieter Groenewald sê die VF Plus het ‘n uitnodiging ontvang en na deeglike oorweging besluit om te help met die herstel en herbou van die land. Hy sê die party het die verklaring van voorneme onderteken: