Verstrykte SA-rybewys sal nie versekering raak nie
Motoriste in Suid-Afrika is bekommerd oor die moontlike uitwerking op versekeringseise as hulle met verstrykte lisensies moet bestuur en in ‘n ongeluk betrokke raak. Daar is weer eens ‘n agterstand met die druk van lisensiekaarte weens probleme met die drukmasjien. ‘n Versekeringskenner, Sakina Ntuli, het motoriste verseker om met ‘n verstrykte lisensie te bestuur behoort nie hulle versekeringsdekking te raak nie: