Versigtig vir Bokke is gunsteling teen Engeland, meen Rassie

SA Rugby se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus, het die idee dat die Springbokke die gunstelinge is om Saterdag se halfeindronde-kragmeting teen Engeland te wen, die nek ingeslaan. Engeland se afrigter, Steve Borthwick, se manne het ál vier hulle groepwedstryde gewen en Fidji in die kwarteindronde uitgeskakel. Erasmus sê Engeland het ál die aanmoediging wat nodig is vir die wedstryd, gegewe hulle 32-12-nederlaag teen Suid-Afrika in die 2019 Wêreldbeker-eindstryd in Japan: