Versigtig vir afgewaterde diesel in SA

Die buurland se departement van energie het verduidelik daar is geen bekende vulstasies onder dié wat na bewering besmette brandstof verkoop nie. Die departement het onlangs onthul 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle diesel gemeng met lampolie verkoop, met meer as 1 070 monsters wat getoets is. Daar is ook bevind dat sommige van die vulstasies sonder lisensie bedryf word. Die department se woordvoerder, Robert Maake, sê motoriste moet waaksaam wees: