Versigtig vir aanspreeklikheid met GNU wat 70% van parlement beheer

Build One South Africa sê die regering van nasionale eenheid het ʼn onbedoelde gevolg wat die Parlement se aanspreeklikheidsrol verswak. Tans is 70-persent van die Parlement deel van die regering van nasionale eenheid en een uit elke vyf parlementslede is ministers of adjunkministers. BOSA se onderleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die regering moenie aanspreeklikheid opoffer vir eenheid in die regering nie: