Versigtig met hittegolf in Tshwane

Tshwane se Nooddienste herinner inwoners om waaksaam te bly in die hittegolf, wat na verwagting tot môre gaan voortduur. Woordvoerder Charles Mabaso sê temperature in Hammanskraal gaan waarskynlik tot 37 grade Celsius styg. Hy waarsku die uiterste hitte kan lei tot ontwatering, hitte-uitputting en sonsteek: