Versigtig as jy die langnaweek deur die Noord-Kaap ry

Die Noord-Kaapse LUR vir Vervoer, Nomandla Bloem sê wetstoepassingsbeamptes gaan hierdie Paasnaweek op volle sterkte wees. Dus, is dit belangrik vir Namibiërs wat deur die provinsie vir die langnaweek ry, om versigtig te wees. Die veldtog fokus op die groter verkeer op paaie, en daarom is opvoeding oor padveiligheid en die bevordering van goeie padgebruik noodsaaklik. Intussen sê die polisiewoordvoerder, Sergio Kock, hulle het altyd ‘n benadering van geen verdraagsaamheid …