Vermeende baasbrein agter SA-ontvoerings, se saak uitgestel

Die vermeende baasbrein in die ontvoering van tien buitelandse burgers in Polokwane, Limpopo, verskyn volgende week Donderdag weer in die landdroshof op die dorp. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die 39-jarige Pakistanse burger Dilpazeer Azam is in Tshwane in hegtenis geneem. Netshiunda sê ondersoeke het aan die lig gebring hy het die slagoffers se families gekontak en lospryse geëis: