Verligting met klein daling in repokoers
Die repokoers is vroeër vanoggend bekend gemaak en die Monitêre Beleidskomitee van die Bank van Namibië het die koers met 25 basispunte laat sak na 7,5 persent. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die redes verskaf.
En plaaslike ekonoom Salomo Hei het sy reaksie daarop so verwoord.